Hierdie blompot het 'n lekker wye opening vir baie blomme of al jou kosmaak lepels en spane. Hy is waterdig en jy kan selfs 'n plantjie in hom plant. 'n Baie veeldoelige geskenk!Azure blompot R270,00 Regular PriceR189,00Sale PriceQuantity*Add to Cart