Hierdie verfles bestaan uit 6 video's van onder 15 minute elk wat jy in jou eie tyd kan deuwerk om 'n blomme en see toneel te verf. Met aankope ontvang jy 'n PDF dokument waarop die skakels van die video's is. Jy kan dit stop en kyk soveel keer as wat dit nodig is om die projek te voltooi. Benodigdhede en 'n verwysingsfoto is ook op die dokument.
Blomme en See verfles
R 80,00Price
