top of page

Hierdie verfles bestaan uit 6 video's van onder 15 minute elk wat jy in jou eie tyd kan deurwerk om 'n blomruiker te verf. Met aankope ontvang jy 'n PDF dokument waarop die skakels van die video's is. Jy kan dit stop en kyk soveel keer as wat dit nodig is om die projek te voltooi. Benodigdhede en 'n verwysingsfoto is ook op die dokument. 

Blomruiker verfles

R 80,00Price
    • Instagram
    • Facebook
    • YouTube
    • TikTok

    © 2023 by I Made It!. Proudly created with wix.com

    bottom of page