top of page

Hierdie is 'n kleinerige platter ongeveer so groot soos 'n groot opskep bord. Afgemerk as gevolg van 'n gaping wat gevorm het in die glasuring tydens die bakproses. Dis nie 'n kraak wat deur gaan nie en is steeds veilig om vir kos te gebruik.

Geel platter

R250,00 Regular Price
R100,00Sale Price
Quantity
    • Instagram
    • Facebook
    • YouTube
    • TikTok

    © 2023 by I Made It!. Proudly created with wix.com

    bottom of page