Aanlyn kunslesse om in jou eie tyd te doen. Met naastenby 80 lesse wat jou stap vir stap wys hoe om te teken, vir jou verf tegnieke leer, en vele ander handige kennis en raad om jou kunsvernuf aan te vul. Jy kan werk in die mediums van jou keuse. Ek gebruik waterpotlode en olieverf. Die volledige lysie is ook op die blad beskikbaar. Beginner vriendelik met stap vir stap videos. Sodra jou betaling gemaak is, sal jy 'n inligtingsblokkie ontvang om af te laai. Jy moet dan @maretteseles op Instagram gaan volg.
Marette se Les
R300,00Price
