top of page

Marette se Waterverf is vooraf opgeneemde videos wat jou stap vir stap al die tegnieke van waterverf leer. Hierdie aansluiting is eenmalig en daar is geen ander fooie later nie. Jy kan die video's oor en oor kyk. Sodra jy die produk koop sal jy 1 foto met details op kry om af te laai, dan volg jy die blad Marette se Waterverf op Instagram.

Marette se Waterverf

R150,00Price
    • Instagram
    • Facebook
    • YouTube
    • TikTok

    © 2023 by I Made It!. Proudly created with wix.com

    bottom of page